Sinstrukture - Sentence Structure Flashcards
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Ek moet elke dag gesond eet.
Ek hoef nie…
Ek hoef nie om elke dag gesond te eet nie.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Het jy al voorheen ‘n oefenprogram gevolg.
Nee, …
Nee, ek het nog nie voorheen ‘n oefenprogram gevolg nie.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Die atleet is opgewonde om te begin oefen.
Volgende week…
Volgende week sal die atleet opgewonde wees om te begin oefen.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Die dokter sê vir my: “Jy moet minder gemorskos eet.”
Die dokter sê vir my dat…
Die dokter sê vir my dat ek minder gemorskos moet eet.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Ek wil gewig verloor. Ek is nie lus vir ‘n dieet nie.
Al..
Al wil ek gewig verloor, is ek nie lus vir ‘n dieet nie.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Ek voel goed wanneer ek meer groente en vrugte eet.
Twee jaar gelede…
Twee jaar gelede het ek goed gevoel toe ek meer groente en vrugte geëet het.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Die Olimpiese atlete volg ‘n supergesonde eetprogram.
’n Supergesonde eetprogram…
‘n Supergesonde eetprogram word duer die Olimpiese atlete gevolg.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Ek moet positief oor ‘n gesonde leefstyl wees.
Ek behoort…
Ek behoort positief oor ‘n gesonde leeftsyl te wees.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Ek wil gesonder wees. Ek moet baie water drink.
Aangesien…
Aangesien ek gesonde wil wees, moet ek baie water drink.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Die atlete eet gesond. Hulle gesinne eet gesond.
Sowel… as…
Sowel die atlete as hulle gesinne eet gesond.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Die atlete vra vir die dieetkundige: “Moet ons rêrig op ‘n spesiale dieet gaan?”
Die atlete vra vir die dieetkundige of…
Die atlete vra vir die dieetkundige of hulle rêrig op ‘n spesiale dieet moet gaan.
Herskryf die sinne en begin soos aangedui.
Vakansies is duur. Ek reis nie.
Omdat…
Omdat vakansies duur is, reis ek nie.
Herskryf die since en begin soos aangedui.
Ek moet reis.
Ek hoef nie…
Ek hoef nie te reis nie.