Short phrases 1 Flashcards
Komaan, ek weet jy kan dit doen!
Come on, I know you can do this!
Sterkte vir die toets
Good luck with the test
Ek hoop dit gaan sommer gou beter!
I hope you will feel better soon!
Ons hoop daar is spoedige beterskap!
I hope things will be better soon!
Moenie bang wees nie
Don’t be scared
Dit sal nie seer wees nie
It won’t hurt
Moenie bekommerd wees nie
Don’t worry
Toemaar, alles sal regkom
Everything will be alright
Doen net jou bes
Just do your best
Onthou: aanhouer wen
Remember: you will reap the benefits if you persevere
Ek weet sommer dit sal goed gaan
I know everything will be fine
Ek is so jammer oor jou verlies
I am sorry about your loss
Voorspoed
Good luck
Ek dink aan jou
You remain
Jy is in my gedagtes
You are in my thoughts