Senuweestelsel Flashcards

1
Q

Twee koordineringstelsels

A

Senuweestelse

Endokriene stelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Werk saam om …

A

Kommunikasie en homeostase te bewekstelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Senuweekoordinasie

A

Vinnige reaksies

Impulse word langa senuwee gelei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Chemiese koordinasie

A

Stadige reaksies
Bv groeinen vertering
Hormone wat vervoer word in bloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoofafdelings van Senuweestelsel

A

Sentrale senuweestelsel …. Brein en rugmurg

Perifere senuweestelsel …. Senuwees en senuwee impulse na en van brein en rugmurg 12 kopsenuwees 31 rugmurgsenuwees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Reaksie

A

Stimulus
Waarneming
Verwerking en integrasie
Reaksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Reseptore en effektore

A

Neem stimulus waar
Word as senuwee impuls langs senuweeselle na SSS gelei
Inligting word verwerk en geintegreer
Word dan met senuwee impulse vanaf brein en rugmurg na effektore (organe wat op stimulus reageer het) gelei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Neurone

A

Senuweeselle
Neuroglia ( gom) voed en ondersteun neurone
Gelei n senuwee impuls van een deel in die liggaam na n ander
Die struktuele eenhede van senuweestelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Uitlopers in neuron

A

Dendriete gelei impuls na selliggaam

aksons geleei impuls weg van selliggaam (eindvertakkings)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

3 neurone bou

A

Multipolere baie uitlopers
Bipolere twee uitlopers
Monopolere een uitloper

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

3 neurone funksie

A

sensories (Afferente) gelei impulse vanaf reseptore nA sss meestal monopoler akson en dendriet besit mielienskede

motoriese (Efferente) gelei impuls wEg van sss na effektore multipoler slegs akson besit mielienskede

verbindings (internerone) verbind sensoriese en motoriese in sss multipoler

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Sinaps

A

Akson van een neuron sluit aan by dendriet van volgende
Fisiologiese verbinding ontstaan
Gaping (sinaptiese spleet) ontstaan … Gap
Verseker dat impuls slegs in een rigting beweeg
Bepaal wanner stimuli na volgende neuron oorgedra word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Perineurium

A

Bind bondels senuweevesels saam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Motoriese senuwees

A

Outonome geleei impulse vanaf SSS na onwillekeurige spiere en kliere

Somatiese gelei impulse vanaf SSS na willekeurige spiere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Outonome

A

Simatiese afdeling berei liggaam voor vir aksie

Parasimatiese afdeling last liggaam terug na normaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Sentrale senuweestelsel

A

Ontvang impuls vanaf reseptore
Verwerk inligting
Dra oor na effektore

17
Q

Beskerming van SSS

A

Brein … Skedel…. 3 breinvliese

Rugmurg… 33 werwels… Werwelkolom… Kraakbeenskyfies…. Svorm … 3 breinvliese

18
Q

3 beskerming breinvliese

A

Pia mater binneste vlies, bloedvatryk, verskaf voedingstof en suurstof

Dura mater binneste harde vlies skedelholte en ruggraat ipuitvoer

Aragnoied dun vlies tussen pia marer en dura mater

Tussen piamater en aragnoied membraan is serebrospinale vloeistof

19
Q

Funksies van serebrospinale vloeistof

A
Skokabsorberder 
Voorsien neurone van voedingstof en suurstof 
Voor afvalstof weg 
Voorkom uitdroging van neurone 
Handaf konstante druk
20
Q

Grysstof en witstof

A

In brein en rugmurg

Grysstof donker selligame dendriete en neurone 
Witstof gemielineerde (vetagtige) aksone 

Brein grysstof buite
Rugmurg grysstof binne

21
Q

Stimulus

A

Enige interne of eksterne omgewingsverandering

22
Q

Brein

Serebrum

A

Grootste deel van brein
Buitenste grysstof is serebrale korteks
Serebrale hemisfere groewe
Lobbe is frontaal temporaal parietaal oksipetaal
Twee lobbe word vas gebind deur corpus callosum

23
Q

Funksies van serebrum

A

Willekeurige aksies
Ontvang en intrepreteer impulse vanaf sintuigorgane waar gewaarwording ontstaan
Setel van hoer verstandelike funksies

24
Q

Corpus callosum

A

C vormige struktuur tussen twee hemisfere van serebrum
Wistof agv bondel aksone wat serebrale hemisfeere bind
Grootste bondel senueevesels in die brein

25
Q

Funksie van corpus callosum

A

gelei impulse tussen twee hemisfere van serebrum

Brug van kommunikasie om prosesse te koordineer

26
Q

Serebellum

A

Le agter onder serebrum
Twee hemisfere verbind met die vermis
Paralele groewe
Grysstof le buite

27
Q

Funksies van serebellum

A

Koordineeren beheer die werking van willekeurige spiere

Beheer spiertonus

28
Q

Medulla oblongata

A

Verlening van rugmurg

Verskil van die res van die brein omdat grysstof aan die binnekant gele is

29
Q

Funksies van medulla oblongata

A

Gelei senuwee impulse tussen rugmurg en brein

Beheer outonome funksies bv hartklop

30
Q

Rugmurg

A

Vanaf medulla oblongata deur ruggraat tot by lumbale streek