Seldeling Flashcards
Binêre splitsing
wat is binêre splitsing ?
splitsing van ouersel in twee dogterselle deur mitose .
afbotting
ongeslagtelike voortplanting deur mitose , enkele selle breek van ouersel af
watter fases van mitose kry jy
interfase ; profase;metafase ; anafase ; telofase
Beeskryf die proses van Interfase by mense en diere
Dierselle : ( Duidelike chromatien netwerk) . *DNA in die chromatiennetwerk dupliseer. DNA verdik word sigbaar . Plantselle: *DNA in chromatiennetwerk dupliseer . DNA verdik en vorm chromosome.
Waar le die chromosome by die proses van Metafase
Op die ewenaar
Wat is die 3 doelwitte van Mitose
Groei ,herstel ,voortplanting
Wat is die 3 doelwitte van Mitose
Groei ,herstel ,voortplanting
ligging by plante en diere
plante : apikale meristeem of laterale meristeem diere: organe , epiteel , weefsels en bindweefsel
watter 2 verdelingsprosesse is daar
kariokinese en sitokinese
Noem 4 faktore eat tot kanker bydra
oorgeërf , bestraling , rook , hormoonversteurings , verwerkte voedsel
2 tipes tumors
goedaardig , kwaadaardig
watter verskillende soorte kanker
Karsinome -vel , epiteel in voering van organe , kliere en vel . Sarkome : been , kraakbeen en spiere. Leukemie: bloed ,en limpf en imuunstelsels
kankerbehandeling
bitegnologie - chirugie , chemo,radioterapie . Traditioneel - Sutherlandia frutescens (kankerbos) . Hypoxis hemero (callidea , afrika aartappel )