Regering Flashcards
Wat is demokrasie
‘n Stelsel waar al die mense van die land kan stem vir wie hulle in die parlament wil he
Wat is die regering?
Dit is n groep mense wat beleide opstel en wette maak om te beheer hoe n land funksioneer
Wat is die staat ?
N georganiseerde gemeenskap wat deur die regering beheer word
Wat beteken dit om die land se belasting gebruik
Die staat glad bestuur word
Landsburgers die wette van die staat gehoorsaam
Landsburgers die dienste en infrastruktuur kry wat hulle nodig het om te help,om die ekonomie te laat groei
Hoeveel landsburgers het SA
50 miljoen
Noem die verskillende vlakke van die regering
Nasionale
Plaaslik
Provinsiale
Watter drie vlakke is die nasionale vlak(vergadering) verdeel
Wetgewende tak
Uitvoerende “
Regtelike”
Wat is munisipaliteit
N distrik dorp of stad met n plaaslike regering
Wat is die doelwitte van munisipaliteit
N demokratiese en rekenpligte regering vir plaaslike gemeenskappe te verskaf
Seker te maak dat dienste aan gemeenskappe gelewer word
Maatskaplike en ekonomiese ontwikkelings te bevorder.
Noem die verskeie vorms van indirekte belasting
BTW Doeaneregte Invoerbelasting Munisipale belasting Brandstofbelasting Vervoerbelasting
Beskruif BTW
Dit word betaal op goedere of dienste wat ons koop
Beskruif doeaneregte
Word op invoere betaal
Beskruif invoerbelasting
Word betaal op goed wat ons van n ander land koop
Beskruif munisipale regte
Word direk aan die munisipaliteite betaal vir vullisverwydering,riool,petrol,water ens.
Beskruif brandstofbelasting
Word op petrol ,diesel,olie ens. betaal en word b die prys ingebou