reaksies met suurstof Flashcards
verbranding as ñ reaksie met suurstof :
wat is die VERBRANDING van ñ STOF ?
verbranding van ñ stof is die reaksie van die stof met suurstof
wat word die verbinding genoem ?
oksied
watse energie omskakeling vind plaas ?
chemiese potensiële energie -> hitte en lig energie
wanneer ñ metaal met suurstof verbind , wat word dit dan genoem ?
metaalOKSIED
wat is die algemene vergelyking van hierdie soort reaksie ?
metaal + suurstof ➡️ metaaloksied
sommige metale reageer met wat tydens verbranding ?
hulle reageer met suurstof
wanneer die metaal YSTER in lug gebrand word , reageer die yster :
taamlik vinnig met ‘n helder geel gloed en geen vonke wat in alle rigtings in skiet
wat word dan as produk gevorm ?
ysteroksied
wanneer die metaal magnesium in die lug gebrand word , reageer die magnesium :
baie vinnig met ñ helder , verblindende wit lig
wat word dan as produk gevorm ?
magnesiumoksied word as produk gevorm
wat is roes ?
roes is ñ stadige chemiese reaksie van die ystermetaal met suurstof en vog (water)
gedeelte van hierdie komplekse verbinding ?
ysteroksied
wat is korrosie ?
korrosie is die chemiese aanval op die oppervlakte van ñ metaal , wat veroorsaak dat dit verweer of afbreek
roes is ñ voorbeeld van wat ?
roes is ñ vorm van KORROSIE enckom slegs op die oppervlakte van yster voor wat aan die lug blootgestel is
Maniere hoe om roes te voorkom 👨🏻🏭
Verf :
hoekom word baie metaal items geverf ?
dit word geverf om die lug weg te hou van die oppervlakte van die metaal