reaksies Flashcards
Oksidasie
- Koolwaterstowwe + suurstof (O2) na koolstofdioksied en water
- Alkohole + suurstof na karboksielsure
Esterfikasie (Verestering)
Alkohol + Karboksielsuur na ester+water
verhit in swawelsuur (H2SO4)
Substitusie 1
Alkaan + Halogeen na Haloalkaan + Waterstofhalied
verhit met sonlig
Substitusie 2 (Hidrolise)
Haloalkaan + Sterk basis na Alkohol + Halied
Verdun met Water
Substitusie 3 (Hidrolise)
Haloalkaan + Water na Alkohol + Waterstofhalied
Verhit
Addisie 1 (Halogenering)
Alkeen + Halogeen na Haloalkaan
Addisie 2 (Hidrohalogenering)
Alkeen + Waterstofhalied na Haloalkaan
Markovnikov
Addisie 3 (Hidrogenering)
Alkeen + Waterstof na Alkaan
Platinum(Pt), Nikkel(Ni),Piladium(Pd)
Addisie4 (Hidrasie)
Alkeen + Water na Alkohole
H2SO4/H2PO4
Eliminasie 1 (Dehidragenering)
Alkane na Alkene + Waterstof
d.m.v kraking
Termiese kraking : Hoe temperature en druk
Katalitiese kraking: Lae temperature en druk met n katalisator
Eliminasie 2 (Dehidrohalogenering)
Halolkane na Alkene + Sout + Water Gekonsentreerde Natriumhidroksied(NaOH) of Kaliumhidrosied (KOH) Etanol as Oplosmiddel
Eliminasie 3 (Dehidrasie)
Alkohole na Alkene + Water
Verhit met H2SO4
Zaitsev
Polimerisasie !
Addisie
kort molekuul
Polimerisasie 2
Kondensasie
Lang molekuul
Markovnikov se reel
Bind by die koolstof wat die meeste waterstofatome het