Question words spelling due 29/01 Flashcards
1
Q
Wie het so mooi op Vrydag gesing?
A
Who sang so nicely on Friday?
2
Q
Wat het jy in jou skoolsak gepak?
A
what did you pack in your school bag?
3
Q
Hoe het jy die medalje gewen?
A
how did you win a medal?
4
Q
Hoekom het jy so vinnig gehardloop?
A
why did you run so quickly?
5
Q
Watter boek lees jy nou?
A
which book are you reading now?
6
Q
Hoe laat begin die skooldag?
A
what time did school begin?
7
Q
Wanneer is dit jou verjaarsdag?
A
when is it your birthday?
8
Q
Waarheen moet ons vir die volgende les gaan?
A
where should we go for our lesson.
9
Q
Waarnatoe moet ons vir die volgende les gaan?
A
where should we go for our lesson.
10
Q
Wie se klas is dit?
A
whoses class is this?
11
Q
A
12
Q
A