Que Feriez-vous…? Flashcards
Être fou de joie
Om baie bly te wees/mal van vreugde
La richesse c’est la puissance
Rykdom is mag
Pincer
Om te knyp
Faire l’impossible
Om die onmoontlikheid te doen
De la chance
Geluk( To be lucky)
Monter une industrie
Om ń nywerheid op te rig
Gaspiller
Om te vermors
Garder
In om te hou
1.Non plus
2. Me non plus
3. Je ne viens non plus
- Ook nie
- Ek ook nie
- Ek kom ook nie
Être au millieu(de)
In die middel (van)
Complexe
Ingewikkeld
En difficulté
in die moeilikheid/ wat probleme het
En sertaine somme
ń Sekere bedrag
Tant de personnes
Soveel mense
Vérifier
Om seker te maak
1.Parier
2. Je te parie…
1.Om te wed
2. Ek wed jou
Faire construire
Om te laat bou
Une bonne oeuvre
ń goeie daad/ liefdadigheid
Un bon coeur
ń Goeie hart
Faire un don
Om ń skenking te maak
Me voilà milionnaire
En siendaar, ek’s ń miljoenêr
Paniquer
Om paniekerig te wees
Un puit
ń put
1.Tellement
2. C’est tellement bon
- so
- Dis so lekker