Pulse & Golwe Flashcards
In ‘n transversale puls, wat is die definiese van ‘n puls?
‘n Puls waarvan die deeltjie se uitwyking loodreg is op die puls se bewegingrigting
Waarna verwys ‘n medium?
Dit verwys na materiaal waardeur lig of energie beweeg
Wat is die definiese van ‘n amplitude (A)?
Maksimum uitwyking van ‘n deeltjie vanaf sy rusposisie.
Wat is die definiesie van ‘n puls
‘n enkele versteuring wat deur ‘n medium voortgeplant word.
Waarna verwys pulslengte?
Die aftsand tussen die begin en die einde van ‘n puls.
Waarna verwys pulsspoed?
Die afstand wat die puls in een sekonde afle.
Wat is die vegelyking om spoed te bereken?
spoed (v) = afstand (D) oor/deel verandering (delta) in tyd (t)
Wat noem ons die hoogste punt van ‘n transversale puls?
Die kruin.
Wat noem ons die laagste punt van ‘n transversale puls
Die trog
Definieer die terme frekwensie (f)
Die hoeveelheid golwe wat verby ‘n spesifieke punt in 1 sekonde beweeg.
Wat is die formule of frekwensie te bereken?
frekwensie (f) = die aantal siklusse of golwe wat in ‘n sekonde gebeur (n) / die periode van een siklus (in sekondes) (T).
Noem twee faktore wat die spoed van klank bepaal?
Digtheid en elastisiteit
Wat is die twee tipe golf soorte?
Longtidunaal en transversaal
Definieer die terme golflengte?
Dit is die afstand tussen twee opeenvolgende punte in fase
Definieer die terme Interferensie?
Twee pulse in dieselfde medium, vanaf teenoorgestelde rigtings ontmoet
Noem twee tipes interferensie
kontruktief en dekonstruktief
Definieer kontruktiewe interferensie
Konstruktiewe interferensie vind plaas as die kruine van twee pulse mekaar aam dieselfde kant van die rusposisie ontmoet en oorvleuel. Die resulterende amplitude sal dan vergroot.
Definieer dekonstruktiewe interferensie
Albei pulse se amplitudes is aan die teenoorgestelde kante van die rus posisie.
Definieer die terme superposiesie
Superposisie is die algebraiese som van die amplitudes van twee pulse wat in dieselfde ruimte op dieselfde tyd is.
Die helling van ‘n posisie-tydgrafiek van ‘n puls stel wat voor?
Die spoed
Definieer ‘n transversale golf
‘n Transversale golf is die rigting van verplassing van die deeltjies van die golf is loodreg tot die rigting van beweeging van die golf.
Definieer die terme golf
Golf is ‘n reeks ononderbroke versteurings van ononderbroke pulse.
Definieer die terme periode
Dit is die tyd wat die een volledige golfpuls neem om by ‘n punt verby te beweeg.
Definieer die trog van ‘n golf
Die laagste deel van die golf waat maksimum uitwyking in die teenoorgestelde posisie vanaf die rusposisie plaasvind.