Poetiese Aspekte Flashcards
1
Q
Wat is n’ DIGTER?
A
Dit is die skewer van die gedig
2
Q
Beskryf watch is die vorm/bou/tipografie van n’ gedig
A
Ditto suit in:lettertipes(fonts), length (length) van versreels, die gebruik van hoofletters(capital letters),leestekens(puntuation)English snaakse elemente van die gedig
(Extradinary elements).
3
Q
Wat is n’ versreel?
A
Dit is n’ reel in die gedig
4
Q
Wat is n’ strofe
A
Dit is n’ paragraaf in die gedig
5
Q
Naam die soorte strofes
A
Koeplet-twee versreels Tersine-drie versreels Kwatryn-vier versreels Kwintet-vyf versreels Sekset-ses versreels Oktaaf-agt versrrels
6
Q
Naam die twee tipe rym en beskryf hulle en gee voorbeelde.
A
Rymskema: alfabetletter Aabb Sbab Abba Abac Abcd Aaaa
Rympatroon:naam Paarrym Kruisrym Omarmde rym Gebroke rym Vrye vers Slagrym
7
Q
Wat is klanknabootsing
A
Dit is n’ geluid word et woorde nageboots