Poësieterme Flashcards
titel
title
digter
stanza
versreël/ reël
line
eerstepersoonspreker
first person speaker
derdepersoonspreker
third person
refrein/ koor (liedjies)
chorus
tipographie
(typography)
uitleg van die gedig (structure or layout)
rymskemas
paarrym
- aa/bb cc/dd
kruisrym
- abab/cdcd
gebroke rym
- abac / adcd
digvorm/vryvers
- geen punktuasie nie
- reëls en strofe is verskillend lengtes
Klankrym
Alliterasie
- herhaling van dieselfde konsonant
Assonansie
- herhaling van dieselfde vokaal
Funksie:
- gewoonlik vir beklemtoning van iets in gedig
Beeldspraak (imagery)
Vergelyking
- nes, soos, net soos
Metafoor
- indirekte vergelyking sonder soos
Personifikasie
- ‘n menslike eienskap word aan ‘n voorwerp gegee
Simbool
- wanneer ‘n konkrete voorwerp ‘n abrstrakte betekenis kry
Stylfigure
Enjambement
Klankweglating
kontras
ironie
ellips
retoriese vraag
onomatopee/ klank nabootsing
herhaling
progressie
Hiberbool/Oordrywing
Eufisme/Versagting
wat is enjambement
wanneer een versreël oorloop in die volgende versreël sonder ‘n ruspunt aan die einde van die versreël.
funksies van enjambement
- vebreek die eentonigheid van paarrym
- help om die tempo vinniger of stadiger te maak
- kan dus ‘n rustige of angstige atmosfeer skep
- help om die strofe te laat vloei
- help om die woord waar die enjambement eindig te beklemtoon
funksie van klankweglating
gewoonlik om die ritme van die versreël te hou
wat is ironie
die teenoorgestelde van wat jy bedoel