Plant morfologie Flashcards
Wat is die 2 tipes groei.
Vegatatief en reproduktief.
Wat behels vegatatiewe groei?
Die groei van blare, wortels en lote.
Wat behels reproduktiewe groei?
Die groei van alle reproduktiewe strukture in die plant.
Wat is die 2 basiese stelsels van ‘n plant?
Loot- en wortel- stelsel.
Wat is die funksies van die loodstelsel?
Ondersteuning (dien as raamwerk vir blare, knoppe en vrugte)
Geleiding (Trasportasie van water en minerale deur die lootstelsel na ander dele van plant)
Berging (Dien as stoor vir reserve voedsel)
Wat is die funksies van die wortelstelsel?
Absorpsie (Absorbeer water en minerale vir die lootstelsel)
Anker (Anker die plant in die grond in)
Berging (stoor voedsel en soms water)
2 tipes wortelstelsels?
Penwortel- en adventiewe wortelstelsel.
Watter dele is deel van die lootstelsel?
Stam, takke, lote en knoppe.
Wat is die 3 tipes lote?
Lank, kort
spore
Hoekom vorm knoppe?
Inaktiwiteit van die loot apikale meristeem tydens herfs waneer groei stop.
Wat is ‘n knop?
‘n Kort primordial loot met skubblare om dit.
Wat is die 3 klassifikasie stelsels van ‘n knop?
Ligging, inhoud en inaktiwitweit.
Tippes knoppe t.o.v. ligging?
Apikale knoppe- punt
Oksel knoppe- tussen petiool en steel
Laterale knoppe- soos oksel maar sonder petiool
Adventiewe knoppe- knoppe wat buite die nodale ligging groei
Tippes knoppe t.o.v. inhoud?
Vegatatiewe knoppe- loot met blare
Reproduktiewe knoppe- reproduktiewe strukture
Gemengde knoppe- beide vegatatiewe en reproduktiewe strukture
Tippes knoppe t.o.v. inaktiwiteit?
Aktiewe knoppe- groei
Latente knoppe- potensiaal vir groei
Dormante knoppe- onaktief met skubblare
Wat is die 3 tipes blare?
Skubblare
Loofblare
Kroonblare
Wat is die funksie van elke blaar tipe?
Skubblare- Beskerm knop en apikale meristeem
Loofblare- noodsaaklik vir fotosintese
Kroonblare- helder vir bestuiwers
3 Tipes dikotiele blare?
Eenvoudig- stam, okselknop, petiool
Saamgestel- stam, okselknop, hoop petiool met klein leaflets sonder okselknoppe
Dubbele saamgestelde
Wat is 3 strukture wat monokotiele blare het wat dikotiele blare nie het nie?
Sheath, blade ligule
Wat is die 3 dele van die ginesium/ stamper?
Stempel, styl, vrugbeginsel