Pas A By B Flashcards

1
Q

Emosionele band

A

Dit is belangrik dat die akteur n emosionele band met die teks vorm, aangesien dit die karakterisering verdiep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Beklemtoning

A

Om betekenis aan die stemuitvoering te gee deur sekere gedrag, woorde of frases te benadruk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stembuiging

A

Verandering in stemtoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Teken (Cue)

A

n Woord, frase of beweging wat aandui dat dit jou beurt is om iets te doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Karakterisering

A

Die manier waarop n akteur sy lyf en stem gebruik om n karakter in n drama te vertolk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Uitspraak

A

Hoe jy uitspreek (Artikulasie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Subteks

A

Die onderliggende boodskap van n dialoog ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Foley-Kunstenaar

A

n Klanktegnikus wat byklanke maak deur alledaagse item soos skoene ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gotiek

A

n Algemene boustyl in Wes-Europa in die 12de tot 16de eeu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly