Pad na jou hart Flashcards
Wat maak Basson nie met meisies nie
Hy vra vir nommers
hy date nie
hy hou nie van slow dance nie
Wat is die oorenkoms van amory en Basson snr.
Basson en amory het ń hart kondesie en het Basson snr in groote schuurt hospitaal ontmoet.
Basson snr betaal vir amory she operasie want sy gaan Basson jnr ons moet kaap toe.
Emmerskoplys
1.help n vreemdoling: sy help vir basson.
2.maak ń wens: sy sien ń verskiende ster.
3.vuur ń Nuwe dag: sien ń sonopkoms.
4.haar ma se adres: basson wat haar huis toe.
5.gaan terug in tyd: ouerthuis, Grafrenet sy slow dance met Basson.
6.doen iets permanent: amory kry ń blom tatoe op haar voet.
7.ontoek ń nuwe plek: stop langed die pad oppad kaapstad toe.
8.laat gaan: fotos met die balconie op die hospitaal.
9.leef: sy oorleef die operasie
10. ❤️: Vind liefde
Mr Thomas Ndlovu
-hy woon naby clarens
-basson snr studeer by oxford en sal met thomas
-hy maak vellies (hy pa was ń skoene gemaak)
-basson jnr ruil sy kar vir vellies wat thomas gemaak
Die film van Basson snr in die hospitaal
Basson jnr het vyf dae om in kaapstad te kom vir sy pa se berafins vir Basson jnr ontmoet ceo van vectro pretrolium.
Die pad
1.Johannesburg: Andre
2.clarens: mr ndlovu
3.die aar: bassie op die plaas
4.Mariesburg: haar ma se adres
5.graaf reniet: ouertehuis
6.kaapstad:die hospitaal
Langafstandskoot long range shot
die skoot wys ‘n groot agtergrond/omgewing en die karakters is klein. Die skoot wys die beweging van karakters en NIE die emosies nie.
(the shot shows a large background/environment and the characters are small. The shot shows the movement of characters and NOT the emotions.)
Mediumskoot Medium shot
word binne en buite gebruik en dit wys die nader omgewing en mense. Die karakters se lyftaal is belangrik in die skoot, maar jy sal steeds ‘n bietjie emosies ook kan sien. (Kop tot middellyf.)
is used indoors and outdoors and it shows the immediate surroundings and people. The characters’ body language is important in the shot, but you will still be able to see some emotions as well. (Head to waist.)
Nabyskoot close up
fokus is naby die karakter/objek. Fokus op gesigsuitdrukkings, en die reaksie van die karakter. Die kyker bou ‘n verhouding met die karakter. Effektief as daar dialoog is.
focus is close to the character/object. Focus on facial expressions, and the reaction of the character. The viewer builds a relationship with the character. Effective if there is dialogue.
Digbyskoot close up shot
nog nader vir emosies. (Karakter se voorkop tot by die ken, of net die mond of oë van die karakter.)
even closer for emotions. (Character’s forehead to the chin, or just the character’s mouth or eyes.)
Drieskoot three shot
Die skoot werk in kombinasie met ander skote (nommer 1 – 4.) Die skoot gaan oor die getal mense in die skoot. Dit wys die verhoudings tussen die karakters. (Byvoorbeeld: drie mense in ’n kantoor besig met ’n vergadering => drieskoot gekombineer met ’n mediumskoot.)
The shot works in combination with other shots (number 1 – 4.) The shot is about the number of people in the shot. It shows the relationships between the characters. (For example: three people in an office having a meeting => triple shot combined with a medium shot.)
Laehoek low angle
kamera is laag en die skoot word van onder af boontoe geneem. Die objek of karakter lyk groot, hulle manipuleer. Dit wys op die krag van die karakter
camera is low and the shot is taken from the bottom up. The object or character looks big, they manipulate. It shows the strength of the character
Hoëhoek high angle
Die kamera is hoog en neem af van bo af. Die objek of karakter lyk kleiner. Dit wys dat ‘n karakter neerkyk op ‘n ander karakter.
The camera is high and shoots from above. The object or character appears smaller. It shows that a character looks down on another character.
Oogvlakhoek eye level angle
Die kamera is op dieselfde hoogte as die karakter. Die kyker kan met die karakter identifiseer. Die toneel is objektief, geen manipulasie van emosies nie. Hierdie is die natuurlikste kamerahoek. Dit is die manier waarop ons elke dag na mense en objekte kyk.
The camera is at the same height as the character. The viewer can identify with the character. The scene is objective, no manipulation of emotions. This is the most natural camera angle. This is the way we look at people and objects every day.
Skouerskoot shoulder blade
Karakters word op dieselfde hoogte geplaas. Dit beeld karakters as gelykes (equals) uit. Jy sien een karakter oor die skouer van ‘n ander karakter. Dit kan ook vir konflik gebruik word.
Characters are placed at the same height. It portrays characters as equals. You see one character over the shoulder of another character. It can also be used for conflict.