Ouma Tembi se strandhuis Flashcards
wat is die intro ?
Die voels tjirp in die verre heuwels. Ek asem sout vars lug in, as die golwe van die see inkom. Ek kyk na die lug. Die water laat my dink aan glinsterende sterre. Dit is die plek wat Ek huis noem. My veilige hawe.
Wat is die twede paragraph ?
Ek kyk agter my en sien my oumas strandhuis. n Golf van hartseer tref my. Ek get besef hoekom Ek hier is. Ek is hier om my laaste totsiens te se, aan die een wat Ek ma genoem het. My ouma is oorlede.
Wat is diere paragraph ?
Vir sestien jare het my ouma my as haar eie ingeneem. Ouma Thembi, het vir my gegee wat my ouers nie kon nie : klere, n opvoeding en liefde. Sy was lief vir my toe my ouers my verlaat het. Sy was lief vir my toe niemand anders kon nie, maar nou sy is weg.
Wat is die vier paragraph?
Met angs step Ek haar knus wit strandhuis binne. n Plek waar ons elke vakansie besoek het om die besige stad te ontsnap. Herinneringe stroom in terwyl Ek na die kombuis kyk. Ons sou sleg gekookte maaltye kook, maar Ek mis nou die reuk van verbrande kos in die lug.
Wat is die vyf paragraph ?
Ek stap na haar slaapkarmer. Wanneer Ek ook al sou nagmerrie het, Ek het langs haar kom geslaap. Ek het so veilig in haar arms gevoel.
Wat is die conclusie?
Op die randjie van trone, draai Ek weg. Ek stap vinnig weg na die voordeur en laat alles agter wat eens my vrede was. Ek laat nie net die een agter wat Ek die liefste het nie, maar n huis vol herinneringe.
Totsiens ma, totsiens Ouma Thembi.