Other Flashcards
Wat is professionele gedrag?
Die spesifieke eienskappe wat van ‘n professionele persoon verwag word.
Wat is professionalisme?
Verwys na reg en verkeerd in ‘n besigheid. Stel standaarde van verwagte gedrag voor en fokus op morele kompas vir besluitneming.
Wat is professionele sakepraktyke?
Enige taktiek of aktiwiteit wat ‘n besigheid uitvoer om sy doelwitte te bereik.
Wat is die doel van sakepraktyke?
Die einddoel is om geld te maak op die mees koste-efektiewe manier.
Wat is deursigtigheid in ‘n besigheid?
Oudit en ander verslae moet akkuraat beskikbaar wees aan aandeelhouers.
Wat is seksuele teistering?
Gereelde oudit moet gedoen word om die effektiwiteit van die besigheid te bepaal. Dit veroorsaak ongemak/vernedering en belemmer die werk.
Wat is onprofessionele sakepraktyke?
Optrede wat nie aan professionele standaarde voldoen nie, soos om sekere mense guns te gee.
Wat is etiese gedrag?
Maniere om te reageer wat ooreenstem met die samelewing en etiek.
Wat is verantwoordbaarheid?
Besighede moet aanspreeklik wees vir hul besluite en aksies.
Wat is die beginsels van ‘n etiese kode?
Stel waardes wat moreel aanvaarbaar is en fokus op die reputasie van die beroep.
Wat moet bestuurders doen om seksuele teistering te hanteer?
Formuleer ‘n beleid rakende seksuele teistering en implementeer interne dissiplinêre prosedures.