Opvoedkunde Flashcards
definisies
sosiopedagogiek
die wetenskap wat ‘n studie uitmaak van die begeleiding van die kind ten opsigte van die sosiale
turner
deel te wod van versk groepe en hoe lidsmaarskap van hierdie groepe of dan sososiale interaksies help om ons id te bou
tajfel
id word dikwels toegeken deur ander want hul sien hulself soos ander hulle sien
refleksie
die beteknis gewende proses waardeur ou en nuwe ervarings,aannames,oortuigings me ‘n dieper begrip beoordeel word.
wat is diversiteit
verwys na ‘n reeks verskille
sosialisering
is ‘n proses wat ons in staat stel om vrae oor ons id te beantwoord
eric erickson individu se id
hoe di individu homself beoordeel in opsigte van wat hy beskou is die manier hoe hy homself moet beoordeel