ontkenning vorm Flashcards
1
Q
Jabu glo haar.
A
Jabu glo haar nie.
2
Q
Iemand sal hom gaan help.
A
Nee, niemand sal hom gaan help nie
3
Q
Hy sal erens hulp kry
A
Nee, hy sal nerens hulp kry nie.
4
Q
Het sy alreeds begin oefen?
A
Nee, sy het nog nie begin oefen nie.
5
Q
Wag vir my voordat jy ry.
A
Nee, moenie vir my wag voordat jy ry nie.
6
Q
Het hy al iets vir die pyn gekry?
A
Nee, hy het nog niks vir die pyn gekry nie.
7
Q
erens / iewrs –>
A
nerens
8
Q
of… of –>
A
nog … nog
9
Q
al / reeds / alreeds –>
A
nog nie
10
Q
nog –>
A
nie meer