Ontkenning - Conversions Flashcards
1
Q
almal
A
niemand…nie
2
Q
iets
A
niks…nie
3
Q
altyd
A
nooit…nie
4
Q
enige
A
geen…nie
5
Q
ooit
A
nooit…nie
6
Q
enigsins
A
geensins…nie
7
Q
een
A
geen..nie
8
Q
moet
A
moenie…nie
9
Q
moet asseblief
A
moet asseblief…nie
10
Q
orals
A
nêrens…nie
11
Q
al
A
nog…nie
12
Q
êrens
A
nêrens…nie
13
Q
al reeds
A
nog…nie
14
Q
al een
A
nog geen…nie
15
Q
al êrens
A
al nêrens…nie
16
Q
al iemand
A
nog niemand…nie
17
Q
al iets
A
nog niks
18
Q
al ooit
A
nog nooit…nie
19
Q
nog
A
nie meer…nie
20
Q
nog alles
A
niks meer…nie
21
Q
nog almal
A
niemand meer…nie
22
Q
nog êrens
A
nêrens meer…nie
23
Q
al –> nog…nie
nog –> nie meer…nie
A
recap and revise
rate this according to how often you want it repeated
24
Q
nog iemand
A
niemand meer…nie
25
Q
nog iets
A
niks meer…nie
26
Q
óf…óf
A
nóg…nóg
27
Q
sowel…as
A
nóg…nóg
28
Q
alles
A
niks…nie