Ontkenning Flashcards
1
Q
Alles
A
Niks…nie
2
Q
Enige
A
Geen…nie
3
Q
Alreeds
A
Nog nie…nie
4
Q
Nog
A
Nie meer…nie
5
Q
Êrens
A
Nêrens…nie
6
Q
Al
A
Nog…nie
7
Q
Enige
A
Geen…nie
8
Q
Iemand
A
Niemand…nie
9
Q
Moet
A
Monies…nie
10
Q
Altyd
A
Nooit …nie
11
Q
Ek rope hom
A
Ek rope hom nie
12
Q
Maak asseblief die deur toe!
A
Moet asseblief nie die deur toemaak nie.
13
Q
Hou jy van skool?
A
Nee, ek hou nie van skool nie.
14
Q
Ek bel Pieter op sy selfoon
A
Ek bel Pieter nie op sy selfoon nie.
15
Q
Is dit koud vandal?
A
Nee, dit is nie koud vandag nie.
16
Q
Staan op!
A
Moenie opstaan nie!
17
Q
Ek Lees ń boek
A
Ek lees nie ń boek nie.
18
Q
Speel die kinders tennis ?
A
Nee, die kinders speel nie tennis nie.
19
Q
Is daar iemand by die deur?
A
Nee, daar is niemand by die deur nie.
20
Q
Het jy al gerook?
A
Nee, ek het nog nie gerook nie.