Ontkenning Flashcards

1
Q

Ons wil nog klere probeer ontwerp.

A

Ons wil nie meer klere probeer ontwerp nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Êrens/iewers

A

Nêrens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Iemand

A

Niemand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Het jy al ooit meer as 5 soorte roomys geëet?

A

Het jy nog nooit meer as 5 soorte roomys geëet nie?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Al

A

Nog nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Al ooit

A

Nog nooit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Al iets

A

Nog niks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Altyd

A

Nooit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hey het reeds ‘n wafel gebak.

A

Hey het nog nie ‘n wafel gebak nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Q&A: Het jy al ooit vir jou ouers vir geld gevra?

A

Nee, ek het nog nooit vir my ouers vir geld gevra nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Ek hou daarvan om die nuutste mode te volg.

A

Ek hou nie daarvan om die nuutste mode te volg nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Q&A: Weet iemand wat aangaan?

A

Nee, niemand weet wat aangaan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Reeds

A

Nog nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

(Beveel) maak! / moet

A

Moenie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Nog

A

Meer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die kinders wil slaap

A

Die kinders wil nie slaap nie

17
Q

Jy moet die deur sluit

A

Jy moenie die deur sluit nie

18
Q

Q&A:

Moet ons al gereed wees?

A

Nee, ons moet nog nie gereed wees nie

19
Q

Meisies uit Amerika dra altyd strikkies in hulle hare

A

Meisies uit Amerika dra nooit strikkies in hulle hare nie.

20
Q

Iemand maak baie geld uit tegnologie

A

Niemand maak baie geld uit tegnologie nie