Ontdekkers Flashcards
Ontdekkers leer mense van die wereld.
Waar of Onwaar?
Waar
Met die opkoms van seerowers is daar gesoek na nuwe afsetgebiede, asook na plekke waar nuwe produkte gekry kan word.
Waar of Onwaar?
Onwaar. Met die opkoms van handel (die koop en verkoop van goedere)
Die Mormoonse kerk het dikwels groot bedrae geld aan seevaarders beskikbaar gestel om see reise te onderneem.
Waar or Onwaar?
Onwaar. Die Katolieke kerk het.
Lande soos Portugal, Spanje en die Italiaanse state was aanhangers van die Moslem geloof.
Waar of Onwaar?
Onwaar. Hulle was aanhangers van die Christelike geloof.
Bartolomeus Dias was die bevelvoerder van die Engelse skip, Die “Endeavour”.
Waar of Onwaar?
Onwaar. Kaptein James Cook se skip was die “Endeavour”
Die Groot Koraalrif van Australie is deur Robert Edwin Peary ontdek.
Waar of Onwaar?
Onwaar. Kaptein James Cook het die Groot Koraalrif ontdek.
Vasco Da Gama het tussen Australie en Nieu-Seeland deurgevaar en so bewys dat die eiland nie aan vasteland verbind is nie.
Waar of Onwaar?
Onwaar. Kaptein James Cook het tussen Australie en Nieu-Seeland deurgevaar.
Kaptein James Cook was die eerste mens wat die Suidpool-sirkel oorgesteek het.
Waar of Onwaar?
Waar
Kaptein James Cook het oppad na Noord-Amerika die Griekse eilande ontdek.
Waar of Onwaar?
Onwaar. Hy het die Hawaise eilande ontdek oppad na Noord-Amerika.
Godsdiens het dikwels ‘n belangrikke rol in die ontdekking van vreemde lande gespeel.
Waar of Onwaar?
Waar
Waarvan leer ontdekkers ons?
Die wereld.
Watter kerk het groot bedrae geld beskikbaar gestel vir ontdekkingsreise?
Die Katolieke kerk.
Watter rol het ontdekkingsreise in die ontwikkeling van skeepvaart gespeel?
Dit het gehelp met die ontwikkeling van vinniger en beter hanteerbare skepe. (Soos Bartolomeus Dias se skip)
Hoe oud was Kaptein James Cook toe hy by die vloot aangesluit het?
27 jaar oud
Wat was Kaptein James Cook se skip se naam?
Die Endeavour