Onderwerp 1 Belegging: Sekuriteite Flashcards
- Verskeidenheid beskikbare besigheidsbeleggingsgeleenthede
- 1 Versekering en assuransie
- 2 Verpligte en nieverpligte versekering
- 3 Lewensvatbaarheid en toepaslikheid vir sowel individue as besighede
Versekering
Dekking vir moontlike gebeurtenis wat ‘n spesifieke verlies of skade kan veroorsaak.
Assuransie
Dekking vir ‘n gebeurtenis wat gaan gebeur.
Nie-verpligte versekering
Versekering wat nie verpligtend is om te hê nie
Verpligte versekering
Enige vorm van versekering wat deur die wet verplig is
Lewensvatbaarheid en toepaslikheid vir individue
- Beleggings vir die toekoms (aftreefondse)
- Beskerm individue teen moontlike risiko’s en verliese
- Kan as sekuriteit gebruik word indien individue by finansiële instelling ‘n lening wil maak
- Kan finansiële hulp aan afhanklikes van individue bied (veral as hy broodwinner is)
1.3.2 Lewensvatbaarheid en toepaslikheid vir besighede
- Beskerm eienaars teen groot verskeidenheid onsekere gebeurtenisse/moontlike risiko’s wat skade kan veroorsaak aan besigh.
- As sekuriteit gebruik word wanneer besigh. By ‘n finansiële instelling kapitaal wil leen
- Kan werkgewer beskerm teen eie ingestel deur werkers agv. besering, ongeskiktheid of dood.
- Werkgewer beskerm teen verliese agv oneerlike werknemers
- Besigh. beskerm teen eise van publiek agv. Skade waarvoor besigh verantwoordelik is
Premie
Betaling aan versekeraar vir dekking
- Soorte beleggings
- Besigheidsbelegging
2. Staat se kleinhandeleffekte
Belegging
Gebruik van geld/kapitaal om finansiële produkte/ander bates te koop om opbrengste im vorm van rente/dividende te verkry óf om die oorspronklike kapitaal bedrag te laat groei.
Beleggingsekuriteite
Verhandelbare finansiële bates (kontant, aandele en effekte)
Beleggingsekuriteit. Reël van belegging
Groter risiko - groteroontlike beloning/opbrengs
Veiliger belegging - kleiner risiko - kleiner moontlike beloning/opbrengs
Kontantbelegging
- Beleggings in spaarrekeninge/vastedeposito rekeninge by bank/finansiële instelling.
- Maklik onttrek (tensy spaar periode spesifieke tyd het)
- Voordeel: lae risiko
- Nadeel: rentekoers baie laag (gewoonlik laer as inflasiekoers)
2.1. Besigheidsbeleggings
Belegging van geld in eie besigheid Of Gedeelde eienaarskap van bestaande besigheid te koop. (Aandeelhouer - aandele/aandelekapitaal)
- 1.1. Die Johannesburg Sekuriteitebeurs (JSE)
- 1.2. Soorte aandele
- 1.3. Effektetrust
2.1.1. Die Johannesburg Sekuriteitebeurs
JSE Beperk is ‘n liggaam wat aandele namens maatskappye enindividue koop en verkoop
Beleggers het
Sessie
regte van die versekerde volgens die bepalings in versekeringskontrakte het, kan dmv ‘n skriftelike klousule as sekuriteit oor gedra word na ‘n ander entiteit
Vervanging (subrogasie)
Reg van versekeraar, nadat versekerde vir verliese en skade skadeloos gestel is, is om in te tree en van die skuldige party die bedrag geld te eis wat vir die verlies/skade betaal word
Afkoping
Van toepassing op lewensversekering(manier om polis te beïndig)
kontantbedrag word aan polishouer betaal, geen verdere premies word betaal nie en geen verdere dekking word verksaf nie
Bybetaling
Korttermynversekering sluit ‘n klousule in waarvolgens die versekerde aanspreeklik is vir die betaling van ‘n vaste bedrag wanneer ‘n eis ingestel word