Om Groot te Word Flashcards
titel
title
Om Groot te Word
To Grow Up
strofes?
Verses
drie
three
Versreël
Verse lines
agtien
eighteen
Wat bedoel die digteres wanneer sy sê “om groot te word is so tussenin’? Antwoord in jou eie woorde in Afrikaans?
What does the poet mean when she says “growing up is so in between”? Answer in your own words in Afrikaans?
Jy is nie ‘n kind of ‘n volwassene nie.
You aren’t a kid or an adult.
Noem drie kinderdinge wat die digteres sal mis as sy groot is.
Name three childhood things that the poet will miss when she grows up.
Om lekker laf te wees en vir die maan te lag
Om maklik te huil oor klein dingetjies soos die lewe van ‘n dooie voëltjie
Om slaptjips te eet en jou vingers af te lek
To be silly and laugh at the moon
To cry easily over small things like the life of a dead bird
Eating chips and licking your fingers
Wie is die “ons” in strofe 3?
Who is the “we” in stanza 3?
Kinders wat besig is om groot te word/ tieners
Growing up children/teenagers
Waarom huil ons in ‘n kussing?
Why do we cry into a pillow?
Die kinders is nie seker waaroor hulle huil nie en wil nie hê dat iemand hulle moet hoor huil nie.
The children are not sure what they are crying about and do not want anyone to hear them cry.
Waarmee vergelyk die digter die “ons” in strofe 3?
What does the poet compare the “we” to in stanza 3?
‘n Vals noot
a false note
Wat dink jy wil die digter in die slotreël sê? Verduidelik in jou eie woorde (in Afrikaans).
What do you think the poet wants to say in the final line? Explain in your own words (in Afrikaans).
Die digeters gee ‘n verduideliking na die dubbelpunt dat grootword deel van ‘n proses is.
The poets give an explanation to the colon that growing up is part of a process.
Is die volgende stelling Waar of Onwaar? Motiveer jou antwoord.
“Die maan se vet, geel gesig” is ‘n voorbeeld van personifikasie.
Is the following statement True or False? Motivate your answer.
“The moon’s fat, yellow face” is an example of personification.
Waar. Dit is ‘n tipe beeldspraak waar menslike eienskappe aan die maan gegee word.
True. It is a type of imagery where human characteristics are given to the moon.
Noem twee emosies wat in die gedig ervaar word.
Name two emotions experienced in the poem.
hartseer/gelukkig/vrolik/onseker
sad/happy/happy/unsure
Hoekom is daar ‘n afkappingsteken in die woord “nou’s” (versreël 17)?
Why is there an apostrophe in the word “now’s” (line 17)?
Die afkappingsteken wys dat daar ‘n letter uitgelaat is. Dit moet eintlik “nou is” wees.
The apostrophe sign shows that a letter has been omitted. It should actually be “now is”.
Afkappingsteken
apostrophe