O 1.1: Algemene Oorsig oor die Siviele Litegasieproses, Bronne van die Siviele Prosesreg (D) Flashcards
Waaruit bestaan die Natuurreg? (2)
- Materiële Reg
- Prosesreg / Formele reg
Waaruit bestaan die Materiële Reg? (2)
- Publiekreg
- Privaatreg
Wat bepaal die Materiële Reg? (3)
- Regte
- Pligte
- Remedies
Op wie is die materiële reg van toepassing? (2)
- Natuurlike persone
- Juridiese persone
Waaruit bestaan prosesreg / formelereg? (3)
- Bewysreg
- Strafprosesreg
- Siviele Prosesreg
Waaroor gaan prosesreg / formele reg? (3)
- Afdwinging van regte
- Afdwinging van pligte
- Afdwinging van remedies
Wie is betrokke by die strafprosesreg? (2)
- Staat
- Onderdane
Wat is die doel van die Strafprosesreg? (1)
- Straf
Wie is betrokke by Siviele Prosesreg? (1)
- Privaat persone
Wat is die doel van die Siviele Prosesreg? (1)
Sit in posisie wat was voor delik
Wie is die partye wat betrokke is by ‘n aksie prosedure? (2)
- Eiser
- Verweerder
Waarop is die aksie prosedure gebaseer? (1)
Werklike & wesenlike feitegeskil
Hoe word die aksie prosedure begin? (1)
Eiser reik dagvaarding uit
Wat gebeur nadat die aksie prosedure begin is? (1)
Pleitstukke word tussen die partye uitgeruil
Hoe werk die uitruiling van pleitstukke tussen die partye? (4)
- Verweerder se pleit (verweerder antwoord op dagvaarding)
- Teeneis (dagvaarding)
- Eiser se antwoord op verweerder se pleit
- Eiser se pleidooie teen verweerder se teeneis