NW Kwartaal 1 Flashcards
Sleutelwoorde
Fotosintese
Die proses waardeur plante hulle eie voedsel maak
Chlorofil
‘n Stof wat plante groen maak
koolstofdioksied
‘n gas in die lug wat plante nodig het om te kan fotosinteer
suurstof
‘n gas in die lug wat lewende dinge nodig het
hipotese
‘n moontlike verduideliking vir ‘n waarneming wat jy met verdere ondersoeke kan toets
koolhidrate
‘n voedselsoort wat energie aan lewende organismes gee
proteine
‘n voedselgroep wat benodig word vir groei en om die liggaam te herstel
vette en olies
‘n voedselsoort wat groot hoeveelhede energie aan die liggaan voorsien
vitamiene en minerale
deel van kos wat benodig word om die liggaam reg te laat werk
voedselgroepe
is die hoofsoorte kos
immuunstelsel
‘n stelsel in die liggaam wat dit beserk teen kieme en siektes
natrium
sout
versadigde vette
kom hoofsaaklik in dierevette soos vleis en botter voor
dieet
die verskillende kosse wat ‘n mens of dier elke dag eet
vesel
kos wat nie verteer is nie, maar help om van die uitskot uit die verteringstelsel onslae te raak