NW Graad 5 Kwartaal 2 Flashcards
Allooi
Mengsel van metale
Bros
Breekbare voorwerp. Sal in stukkies breek wanneer dit val of met voorwerp b.v. ‘n hammer gelsaan word
Dekoratief
Mooi en pragtig
Duursaam
Om lank te hou
Eienskappe
Kenmerke wat iets spesiaal maak
Elektriese geleier
‘n Stof wat elektrisiteit gelei
Elektromagneet
Tydelike magneet wat onstaan deurdat ‘n elektriese stroom deur ‘n draadlus vloei.
Erts
Rots wat metaal bevat
Ferromagnetiese stof
‘n Stof wat deur magnete aangetrek word
Gloeidraadjie
Dun draadjie in gloeilamp wat gloei as dit verhit word
Grondstowwe
Grondstowee is oorspornklike natuurlike stowwe
Kamertemperatuur
Gemaklike temperatuur van 20-25’C
Korrosie
Dit is ‘n stadige chemiese reaksie tussen sekere metale en ‘n ander stof
Natuurlike stowwe
Enige materiaal wat van die grond, diere of plante afkomstig is
Platering
Goedkoper metaal word met dun lagie van ander metaal bedek
Pletbaar
Metaal wat in vorm gebuig of geslaan kan word
Rekbaar
Wanneer ‘n stof uitgerek kan word in dun drade sonder om te breek
Roes
Dit is ‘n stadige chemiese reaksie tussen yster en suurstof
Smeltpunt
Die temepratuur waar die stof sal smelt en van vorm verander
Termiese geleiers
Stowwe wat hitte gelei
Veelsydig
Kan vir verskillende produkte gebruik word
Verwerkte materiale
Dit is stowwe wat verander is
Vuurbestand
Brand nie maklik nie
Waterdig
Laat nie water deur nie