Nw Flashcards
Nw
Wat is growwe korrels
Groot korrels grond
Wat is fyn korrels
Klein korrels grond
Wat is grondkorrels
Klein stukke gebreekte rots
Wat is humus
Donker materiaal in die grond wat best in uit ten volle ontbinde reste van plante en diere
Wat is Verweerde grond
Grond wat deur water weggespoel of deur die wind weggewaai is
Wat is sedimentgesteetes
Rots wat vorm wanneer sediment in lae neergelê word en dan verhard
Wat is afgeset
OP n sekere plek neergesit of laat val
Wat is sediment
Grond en stukke gebreekte rots wat deur n rivier of die wind afgeset is
Wat is saamgepers
Styf saamdruk
Wat is skalie
N soort sedimentgesteente wat uit klei gevorm word
Wat is sandsteen
N soort sedimentgesteente wat uit sand gevorm word
Wat is kalksteen
N soort sedimentgesteente wat uit die skulpe en bene van Klein seediertjies gevorm word
Wat is n as
N Ronde staaf wat aan n wiel gekoppel is
Wat is n draaiende as
Is n stelsel waar die as saam met die wiel draai
Wat is n vaste as
N stelsel waarin die as nie saam met die wiel draai nie maar die wiel draai om die as
Wat is n fossiel
Die reste of n teken van die antieke plant en diere wat in rotse bewaar is
Wat is n fossiel
Die reste of n teken van die antieke plant en diere wat in rotse bewaar is
Wat is antiek
Van baie lank gelede
Wat is bewaar
Hey nie weggevrot nie
Wat is bewaar
Het nie weggevrot nie
Wat is uitstorwe
As al die Individue van n soort plant of dier uitgesterf en daar niks meer oor is nie
Wat is liggaamfossiele
Dele van die liggaam wat fossiele vorm soos bene
Wat is spoorfosiele
Bewaarde takens van diere soos voetspore
Wat is n elektrochemiese sel
Verander die energie en word van een of meer selle gemaak
Wat is n skakelaar
Beheer die vloei van elektriesitet in n stoombaan
Wat is elektriese
Stoombaan is n stelsel wat die weg baan vir die oordrag van elektriesitet
Wat is Elektriesitetkas
Is die plek waar die elektriesitet van n substasie gekonnekteer word met elektries stoombaan in n gebou
Wat is n muursok
Is die deel van die muur waar die elektries toebehore aan die elektries stoombaan in die huis gekoppel Kan word
Wat is n prop
Is die deel van n elektries apperaat wat aan die muursok gekoppel kan word
Wat is n stelsel
twee of meer onderdele wat saam werk on n funksie te verrig