Nw Flashcards
Gonser
n Elektriese toestel wat elektriese energie na klankenergie omskakel
Komponente
Dele van n elektriese stroombaan
Sel
n Bron van elektriese energie wat energie stoor en dan in n stroombaan voorsien
Battery
Twee of meer selle wat gekoppel is om elektriese energie te voorsien
Geleier
n Materiaal waardeur elektriese stroom kan vloei
Elektriese stroombaan
Stelsel vir die oordrag van energie van een plek na n ander
Elektriese stroom
Die beweging van elektriese ladings deur n geleier
Elektriese motore
Skakel elektriese energie na bewegingsenergie om
Isolering
Laag om stroombaandrade wat die elektriese stroom binne-in die draad hou
Isoleerder
n Materiaal waardeur n elektriese stroom nie kan vloei nie
Skakelaar
n Toestel wat by n stroombaan ingevoer word om nie stroombaan te kan onderbreek of voltooi , n komponent wat die vloei van stroom in n elektriese stroombaan beheer
Lewerings-/uitsettoestel
Komponent wat elektriese energie na n ander soort energie omskakel
Stroombaandiagram
Diagram van n elektriese stroom met standaard simbole vir elektriese komponente
Elektriese geleier
n Materiaal waardeur elektrisiteit kan vloei. Dit gelei elektrisiteit
Oordrag
Die proses waardeur energie van een deel van n stelsel na n ander beweeg