NW 28 Sept. 2020 Flashcards
Waar is metale op die Periodieke Tabel?
Die linkerkant
Eienskappe van metale
🏞Blink (reflekteer baie goed)
🏞Buigbaar (kan binne perke gevorm of gebuig word sonder om te breek)
🏞Smeebaar (kan in dun drade getrek word of in dun plate gerol word)
🏞Die meeste metale is vastestowwe by kamertempertuur, behalwe kwik, wat ń vloeistof is
🏞Metale het hoë kook- en smeltpunte
Voorbeelde van metale
Natrium, yster, goud, silwer en kwik
Halfmetale
🌄ń Paar metale langs die diagonale traplyn tussen die metale en die nie-metale voorkom
🌄Die het eienskappe van beide metale en nie-metale
Voorbeelde van halfmetale
Boor, silkon, germanium, arseen en tellurium
Gebruike van silikon
Rekenaars em sonpanele
Gebruike van germanium
Stroombaanborde vir rekenaars en in sonpanele
Gebruike vir arseen
LED-liggies en sonpanele
Gebruike van tellurium
In oorskryfbare CD’s en DVD’s, sonpanele en stroombaanborde
Silikon
🌇ń Lid van groep 14 in die Periodieke Tabel
🌇Halfmetaal
🌇Tweede volopste element op die aarde
🌇Kom voor in die aardkors
🌇Baie klippe, rotse en minerale bevat dus silikon
Nie-metale
🌆ń Groep elemente wat aan die regterkant en bokant van die Periodieke Tabel voorkom
🌆Meeste nie-metale is gasse of vastestowwe by kamertemperatuur
Eienskappe van nie-metale
🌅Nie-metale is hoofsaaklik gasse of vastestowwe by kamertemperatuur behalwe broom wat ń vloeistof is
🌅Hulle het ń wye verskeidenheid fisiese eienskappe afhangend van hulle toestand by kamertemperatuur
🌅Vastestowwe is bros, dof en swak geleiers van hitte en elektrisiteit
Wat word eenvoudige stowwe genoem?
Elemente
Wat is ń element?
ń Element is ń suiwer stof wat nie deur chemiese metodes in eenvoudiger dele opgebreek kan word nie
Dmitri Mendeleev
🌉Die Russiese wetenskaplike, het die meeste sukses behaal met die organisering van die elemente.
🌉Hy het in die 1860’s die Periodieke Tabel ontwerp. Hy het die elemente volgens die atomiese massa georganiseer.
🌉Hy het agtergekom dat elemente met soortgelyke eienskappe met gereelde intervalleof periodes voorkom.
🌉Dit is waarom hy dit die “Periodieke” Tabel genoem het.
Horisontale rye op die Periodieke Tabel genoem
Periodes
Wat is elemente gerangskik?
Massa
Vertikale rye of kolomme genoem?
Groepe
Wat word elemente met soortgelyke eienskappe?
Die kom in dieselfde groep voor