Nw Flashcards
Wat is ekologie
Die studie van die interaksies van verskillende organisms met mekaar asook met die fisiese en chemise omgewing waarin hul leef en voorkom
Wat is die 4 ekologiese kategorieë
Ekosesteme
Biosfeer
Gemeenskappe
Bevolkings
Wat is ń ekosisteem
Ń gebied wat bestaan uit ń ekologiese gemeenskap waar lewende (biotiese) dinge en nielewende (abiotiese) dinged bestaan en op mekaar reageer
Wat is biosfeer
Die biosfeer is die somtotaal van al die ekosisteme op die aarde
Wat is biodiversiteit
Die verskeidenheid van lewe wat in een ekosisteme op die aarde
Wat is habitat
Die gebied waar ń organisms leef
Wat is gemeenskap
Dit is alle.lewende dinged in een habitat
Wat is bevolking
Ń group individeu van dieselfde species wat in die ń gemeenskap voorkom
Wat is die 3 verskillende simbiose
Mutualisme
Kommensalisme
Parasitisme
Noem 2 vb van MUTUALISME
Dier – krokodil – egeptiese kiewiet
Plant – korsmosse
Wat is mutualisme
Albeit partye trek Voorhees uit die verwantskap
Wat is kommensalisme
In die verwantskap trek die een party voordeel ,maar die Ander party word nie benadeel of bevoordeel nie
Noem 2 vb van kommensalisme
Dier – witkruifreiers en beeste
Plant – orgideë en bome
Wat is Parasitisme
Hier word een party benadeel terwyl die Ander party bevoorbeeld word
Noem twee vb van parasitisme
Dier – bosluise en honde
Plant – warkruid op Ander Plante
Wat is die 8 voedingsverhoudings
Herbivore
Karnivore
Roofdiere
Aasdiere
Insektivore
Omnivore
Detritivore
Ontbinders
Wat is ń herbivoor
Ń dier wat net Plante eet
Gee 2 vb van ń herbivoor
Skoenlappers
Buffels
Wat is karnivore.
Dit is diere wat net vleus eet
Noem die 3.karnivore
Roofdiere
Aasdiere
Imsektivore
Wat is ń roofdier
Roofdiere is diere wat jag om hulle kos te kry
Wat is aasdiere
Aasdiere is diere vat diere vreet wat al klaar dood is
Wat is insektivore
Insektivore is diere wat net inserted en Ander kleiner ongewerweldes eet
Wat is omnivore
Dit is diere wat Plante en vleis eet
Wat is detritivore
Detitivivore is diere wat voed op diere se oorblywyfsels
Wat is ontbinders
Ontbinders is mikro-organismes wat die oorblyfsels van dooie plant en diermateriaal ontbind
Wat is trofiese vlak
Die trofiese vlak is die posisie wat ń organisms in ń voedselkettinf beklee
Wat is ń voedselketting
Die verhouding wearing energie tussen lewende organisms vloei
Gee my ń voedselketting
☀️ — 🌱 — 🦗 — 🐸 — 🐍 — 🦅 —
Wat is ń voedselweb
Dit is ń verskeidenheid van voedselkettings wat verbind is