Nuwe Woorde Flashcards
Positief gelaai
As elektrone van n atoom afgevryf word
Statiese elektrisiteit
Oormaat elektrisiteit wat op die oppervlak van n voorwerp vasgevang is
Stroombaan
Baan van elektriese geleiers waardeur ladings vloei
Sel
Stelsel wat reaktiewe chemikaliee gebruik om n ladingsvloei te produseer
Battery
Aantal selle wat verbind is
Komponente
Dele van n elektriese stroombaan
Resistor
Geleier wat die vloei van ladings weerstaan
Gloei lamp
Tipe lamp wat so warm word dat dit lig afgee
Filament
Dun resistor wat so warm word dat dit gloei
Verhittingseffek
Wanneer hitte afgegee word deur n eletriese stroombaan
Smeltdraad
Geleier wat smelt wanneer stroom gevaarlik hoog raak
Kortsluiting
Wanneer elektriese stroom die baan van die minste weerstand volg
Magneetveld
Die gebied waar n magnetiese materiaal n krag sal ondervind
Elektrolise
Proses om elektrisiteit te gebruik om n stof af te breek in sy elemente
Elektrode
Staaf, dikwels gemaak van koolstof, wat elektrisiteit kan gelei
Katode
Elektrode gekoppel aan die negatiewe terminaal van n battery
Anode
Elektrode gekoppel aan die positiewe terminaal van ‘n battery
Liggewende voorwerp
Voorwerp wat lig afgee