Noem di volgorde van em straling van laag na hoog Flashcards
Radiogolwe Mikrogolwe Infrarooi Sigbare lig Ultra violet X strale Gamma
Noem di em straling van laag na hoog
Radiogolwe Mikrogolwe Infrarooi Sigbare lig Ultra violet X strale Gamma
Wat is n foton
Onverdeelbare pakkie energie waaruit lig en strale saamgestel is
Waarvan hang di energie van n foton af
Frekwensie
Hoe ontstaan em golwe en voortgeplant word
A. G. V. Versnelling van elektriese landings en word deur ruimte voortgeplant
Gee 5 einskappe van EM straling
Nie n medium nodig ni Dubbele aard Transversale golf Vorm geen golwe en pulse ni Seine word uitgesaai
Hoe word klankgolwe voortgebring
Vibrerende klankbron
Deur watter medium plant klank voor
Vaste en vloeistowwe
Watter einskap van klank bepaal toonhoogte
Frekwensie
Watter einskap van klank bepaal hardheid
Amplitude
Gee 2 tipes interfensies
Konstruktief
Destruktief
Wat is ultra klank
Klank met n frekwensie van 20kHz -150kHz en val buite grense v menslike gehoor
Gee n vb van ultra ultra klank wat ni medies is ni
Bepaling van metale se dikte
Wat is golflengte
Afstand tussen 2 punte in fase (m)
Wat is frekwensie
Aantal heel golwe wat per sekonde beweeg (Hz hertz)
Wat is periode
Tydsduur vir 1 voledige golf (s)
Wat is n kruin
Hoogste punt van golf
Wat is n trog
Laagste punt van golf
Wat is n verdigting
Dele wat medium dele saamgedruk word
Wat is n verdunning
Dele waar medium dele uitgerltrek word
Wat word di + gelaaide del e genoem
Protrone
Wat word di - gelaaide dele genoem
Elektrone
Noem 2 maniere hoe n isolator elektriese landing kan kry
Wrywing
Kontak met n gelaaide voorwerp
Hoe word n voorwerp -
Elektrone te kry
Hoe word n voorwerp +
Verlies v elektrone