Musiek Woordeskat Flashcards
Musiek
to release a new album
om ‘n nuwe album uit te reik
a band
‘n musiekgroep
to record
om op te neem/ maak ‘n opname
a studio
ateljee
a hit
‘n treffer
a musical
‘n musiekblyspel
soundtrack
klankbaan
choir
koor
DJ
platejoggie
the rhythm
die maat
tickets
kaartjies
concert
konsert
fans
aanhangers
popular
gewild
stage
verhoog
audience
gehoor
listeners
luisteraars
piano
klavier
organ
orrel
sax
saksofoon
trumpet
trompet
guitar
kitaar
violin
viool
chello
tjello
drums
tromme
to start your own band
om jou eie musiekgroep te stig
classical music
klassieke musiek
rock and roll
ruk en rol
hip hop
rymklets
ethnic music
etniese musiek
an orchestra
‘n orkes
musical (the adjective)
musikaal
musician
musikant
earphones
oorfone
speakers
luidsprekers
to compose
om te komponeer
lyrics
lirieke
chorus
refrien
wysie
tune
ritme
rhythm