Modules 1.1 - 1.3 (RTT) Flashcards
Screensaver se def:
‘n Animasie of beeld wat ‘n onveranderlike rekenaarskerm vervang na ‘n sekere tydperk van onaktiwiteit
Doel van screensaver:
Dis ‘n rekenaarprogram wat gestel kan word om aan te skakel na ‘n tydperk van gebruikeraktiwiteit (wanneer jy jou rekenaar verlaat)
Dit is eers gebruik om skade aan ouer monitors te voorkom, mar word nou gebruik as ‘n manier om die rekenaar te verhoed om inhoud te bekyk terwyl die gebruiker weg is
Drywerprogram:
Sagteware wat jou rekenaar in staat stel om met hardeware of toestelle te kommunikeer en hulle te beheer
Bedryfstelsels het ‘n groot versameling standaard-drywerprogramme
Moederbord:
Verwyerking: Groot stroombaanbord, bevat konneksies vir al die komponente
Maak dit moontlik dat onderdele met mekaar kan kommunikeer
E-rommel:
Weggegooide elektroniese toestelle soos selfone, rekenaars en televisies.
[E-rommel sluit enigiets met proppe, koorde en elektroniese komponente in. Algemene bronne vcan e-afval sluit televisies, rekenaars, selfone en enige tipe huishoudelike toestelle in, van lugversorgers tot kinderspeelgoed]
Argivering:
Stoor leers wat nie weer versander gaan word nie, maar hou vir verwysing. Gewoonlik op ‘n eksterne hardeskyf
Waar word Argivering gewoonlik gedoen?
Op ‘n eksterne hardeskyf
Kommunikasie toestelle/ toepassings:
Facebook
WhatsApp
Gmail
(“oorbeskikbaarheid:)
Sosialenetwerktuistes
Kitsboodskappe
“blog” en e-pos
VGA-poort:
‘n Poort wat gebruik word om die skerm met die rekenaar te koppel. Grootliks vervang vandag met ander konneksie tipes, soos HDMI
Samepersing (Bestuur rugsteun):
Gespesialiseerde rugsteun -sagteware-pers data saam en vergelyk rugsteun met stoor. Voeg net leers wat verander het by rugsteun.
RSI:
Repetitive Strain Injury
Gebruik ergonomiese ontwerpte sleutelborde om RSI te help voorkom
Hoe om RSI te voorkom?
Gebruik ergonomiese ontwerpte sleutelborde om RSI te voorkom.
Veeldoelige toestel (def):
Kan ‘n verskillende funksie verrig
Bv. selfoon, skootrekenaar (verskeidenheid take uitvoer)
Veeldoelige toestelle Voorbeelde:
Selfoon, skootrekenaar, rekenaar
Toevoer, afvoer en gesondheids-kwessies:
Onbehoorlike gebruik van toevoer- en afvoertoestelle kan gesondheidsprobleme veroorsaak,
bv. Hoofpyn, rugpyn, oogspanning, RSI