Module 1.1 Flashcards
Benoem die inligting verwerking siklus
- Toevoer
- verwerking
- Afvoer
- Stoor
- Komminikasie
Wat bepaal hoe kragtig ñ rekenaar is?
▪︎ sve (cpu)
▪︎ hardeskyf
▪︎ ram
▪︎Gpu
Bediener se byskrif
Dis ñ kragtige rekenaar wat hulpbronne en dienste aan ander rekenaars in die netwerk voorsien
N voorbeeld van n toegewyde toestel
Otm
Mikrogolf
Wasmasjien
Oond
Ens.
Wat is ñ voorbeeld van ñ veeldoelige toestel
Slimfoon
Rekenaar
Ens.
3 maniere om jou data te beskerm
Password opsit
Rugsteun maak
Ontkoppel usb poorte
Wat is rsi en kts
Repetitive strain injury
Kurpale tonnel sendroom
Waarvoor staan NIc en waar kom dit voor
Network interface controller
Dit is op die moederbord ingebou
Wat is die doel van ñ switch
Dit laat toestelle toe om met mekaar te komminukeer
Wat is n Modum
Dit skakel telefoon syne om na digitale syne
Wat is die doel van n router
Om twee netwerke aan mekaar te koppel
Waarvoor staan AuP en wat begeer dit
Dit staan vir acceptable use policy en dit is wat jy mag en nie mag doen op sekere netwerke nie bv.werk
Wat is 5 goed om te onthou as jy ñ webtuiste maak
Dit moet leesbaar wees
Navigasie
Konsekwent
Uitleg
Tipografie
Wat doen n Key logger
Dit is n program wat optel watse sleutels jy druk op jou sleutelbord
Internet of things
Kat boek bl.13