Module 1 - Punctuation Flashcards
1
Q
Kappie
A
Maak die word lank
Eg. Stêr
2
Q
Deelteken
A
“
=Maak ‘n nuée letergrepe
Eg. Reën
3
Q
Vraagteken
A
?
= gebruik na die dinde van ‘n direkte vraag
4
Q
Die Punt
A
.
= gebruik die punt
- na die einde van ‘n sin
- by afkortings ( asseblief - asb. )
-
5
Q
Die komma
A
,
Die komma word gebruik
- tussen ‘n reeks selfstandige n’as worded en getalle met ‘en’ of ‘of’ voor die laaste item
- na ‘n persoon se naam as jy iemand aanspreek
- voor ‘maar’ en ‘want’
6
Q
Aanhalingtekens
A
…
Gebruik die aanhalingteekens voor en na iemand se direkte woorde.