MODULE 1 Flashcards
Vroeë handel
Sout uit Saharawoestyn en goud langs Nigerrivier
Vroeë handel
Sout uit Saharawoestyn en goud langs Nigerrivier
Groot koningkryke in Wes Afrika
Ghana 300 - 1200
Mali 1250 -1450
Songhai 800- 1600
Kamele vir vervoer in woestyn
Dieselfde vrag as osse dra maar oor langer afstand Stap maklik in sagte sand Hanteer uiterste hitte en koue Baie min water nodig
Mansa Musa regering
Bring geleerdes, argitekte, onderwys en handel na Mali.Maak Mali stabiele en welvarende land
Handelaars uit Noord Afrika
Moslems wat Islam versprei en moskees oprig
Timboektoe
Sentrum vir handel en geleerdheid
Mansa Musa
Koning van Mali van 1307 tot 1332
Nigerrivier
Vrugbaar en produseer baie gewasse soos graan en vars produkte
Mali
Vervoer op Nigerrivier
Handel uit Meditereense gebied
Sy, silwer, koper,yster, juwele, en luukse goedere na Wes-Afrika
Sahel
Ghana, Mali, Songhai
Noord van woude van Sentraal Afrika tot suid van Sahara
Sundiata
Regeer 25 jaar
Mense noem Leeukoning
Sundiata ‘n gewilde koning
Sterk leër, moedig handel aan, nooi handelaars van ander lande, moedig boerdery aan, stel katoenplante bekend, mense vry om eie Afrika godsdiens te behou, laat slawe vir vryheid werk
Stig koninkryk van Mali
1235 deur Sundiata Keita