mitose Flashcards
profase
chromatiennewerk verkort en verdik en word sigbaar as chromosome
gerepliseerde chromosome bestaan uit 2 chromatiede,verbind met sentromeer
kernliggaampie en kernmembraan verdwyn
metafase
chromosome gaan lê op ewenaarsvlak met sentromere op ewenaar
anafase
sentromeer verdeel
chromatiede beweeg na teenoorgestelde pole
telofase
insnoering word gevorm by dierselle
selplaat ontwikkel by plantsel
sitokinese
verdeling van sitoplasma
kariokinese
verdeling van kern
belangrikheid van mitose
herstel weefsel
groei
ongeslagtelike voortplanting
produk van mitose
twee identiese dogterselle wat dieselfde is as die oorspronklike moedersel
meiose
hoe sperm en eierselle gevorm word
oorkruising
genetiese eienskappe ruil uit vir variasie in die nageslag
oorkruising vind plaas
tydens profase 1
metafase sortering
afhanklike sortering
profase 1
homoloë chromosome lê onder mekaar
metafase 1
homoloë chromosome lê langs mekaar
anafase 1
chromosome gaan na teenoorgestelde pole