Mervoude 2 Flashcards
Wat is die meervoud van “ster” , “vis” en “kop”?
- sterre
- visse
- koppe
Wat is die meervoud van “ maan” , “muur “ en “ boot”
- mane
- mure
- bote
Wat is die meervoud van “dier “ en “huis”?
- diere
- huise
Wat is die meervoud van “present” en “vark”?
- presente
- varke
Wat is die meervoud van “gesig” en “plig”
- gesigte
- pligte
Wat is die meervoud van “kind” en “kalf”?
- kinders
- kalwers
Die meervoud vir “oorlog” en “oog”?
Oorloë
Oë
Die meervoud vir “vraag” en “dag”?
Vrae
Dae
Die meervoud vir “vlieg” en “knie”?
Vlieë
Knieë
Die meervoud vir “gif” en “straf”?
Giwwe
Strawwe
Gee die meervoud vir “moeilikheid” en “besigheid”?
Moeilikhede
Besighede
Gee die meervoud vir “duif” en “stoof”?
Duiwe
Stowe
Gee die meervoud vir “koning “ en “piesang”?
Konings
Piesangs
Gee die meervoud vir “onderwyser” en
“ouer “?
Onderwysers
Ouers
Gee die meervoud vir “baadjie” en “hondjie”?
Baadjies
Hondjies