Meetkunde - Stellings Flashcards
Stelling 1?
Loodlyn uit middelpunt van sirkel na koord
Halveer koord
Stelljng 1 omgekeerd?
Lyn van middelpunt na middelpunt van koord
Stelling 2
Middel punt van hoek = 2 × omtrek van hoek
Stelling 3?
Hoek in halwe sirkel
Stelling 3 omgekeerd?
Koord onderspan 90°
Stelling 4?
Teenoorstaande hoeke van n koordevierhoek (kvh)
Stelling 4 omgekeerd?
Teenoorstaande hoeke van vierhoek supplementêr
Stelling 5?
Buite hoek van koordevierhoek
Stelling 5 omgekeerd?
Buite hoek van vrierhoek = teenoorstaande binne hoeke
Stelling 6?
Hoek in dieselfde sirkelsegment
Stelling 6 omgekeerd?
Lyn onderspan gelyke hoeke
Stelling 7?
Raaklyn loodreg radius
Stellimg 7 omgekeerd?
Lyn loodreg radius
Stelling 8?
Raaklyne vanuit dieselfde punt
Stelling 9?
Hoek tussen raaklyn & koord
OF
Raaklyn-koord stelling