Meervoude Flashcards
Wat is Greg Owen
Hy is ń protagonis in onderwêreld
Beskryf Greg Owen
Hy is n hoofseun van lawson kollege
Wat is Lawson kollege
Dit is n elite seunskool but rykmanskinders in Drakenberge
Wat is greg en waar Speel Hy
Greg is gewild onder die leerders en speel vleuel vir die eerste rugbyspaan
Wie is greg se pa
Chris Owen
Beskry Chris Owen
Hy is n invloedryke media magnaat en Hy is n harde man en duld geen nonsens nie
Wattermedia groep besit greg owen
Turret media
Wie is greg se ma
Rina Owen
Beskryf greg se m’a
S’y Staan deur dik en dun by haar man
Hoe voel rina
Sy voel ontuis op die deftige partytjies
Wat sleep die owen gesin
Die owen gesin sleep n donker shaduwee met hulle saam
Wie is john owen
Greg se oudste boetie
Beskryf john
Hy kon nie Die druk wat s’y pa op hom geplaas het hanteer nie en her sleefmoord gepleeg deur oordosis pille et drink
Wie is greg se beste vriende
Tj en plank
Beskryf Tj
Hy is n skaak speeler en s’y oupa Lawson het kollege gestif
Beskryf Plank
Hy speel vorryspeler in die rugbyspan en hou van sepies en dagga rook
Watter ongehoorde ding toe n seun in greg se matriekjaar gebeur het
N nuwe graad 12 leerder Eckardt Wilken toegelaat word
Beskryf Eckardt Wilken
Hy is arrogant , en het n donker kyk in sy oë, hy weet en lees baie. Hy kom nie oor weg met die ander seuns nie
Wat gebeur tydens die gr8 ritueel
Tydens die gr8 inisiasieeritueel word die gr8 gebilnddoek, en deur die kollege se ondergronse tonnels gejaag OM self hul pad uit te kry
Wat besluit die gr12
Want eckardt n nuwe leerder is , hy saam met gr8 deur die tonnel ritueel mort gaan
Wat gebeur met greg en eckardt
Toe eckardt in die tonnel afgesak, sien greg iets in eckardt se oë wat hom aan sy broer herinner en hy haal vir eckardt uit die tonnel uit