Meervoud Verklening Flashcards
1
Q
Stoof
A
Stowe
Stofie
2
Q
Yakas
A
Yskaste
Yskassie
3
Q
Vrieskas
A
Vrieskaste
Vrieskassie
4
Q
Mikrogolf
A
Mikrogolwe
Mikrogolfie
5
Q
Ketel
A
Ketels
Keteltjie
6
Q
Mes
A
Messe
Messie
7
Q
Vurk
A
Vurke
Vurkie
8
Q
Lepel
A
Lepels
Lepeltjie
9
Q
Teelepel
A
Teelepels
Teelepeltjie
10
Q
Maatbeker
A
Maatbekers
Maatbekertjie
11
Q
Bord
A
Borde
Bordjie
12
Q
Broodbrod
A
Broodbrode
Broodbordjie
13
Q
Koppie
A
Koppies
Koppietjie
14
Q
Beker
A
Bekers
Bekertjie
15
Q
Glas
A
Glase
Glasie
16
Q
Waterbeker
A
Waterbekers
Waterbekertjie
17
Q
Vleismes
A
Vleismesse
Vleismessie
18
Q
Skottelgoed
A
Skottelgoed
Skottelgoedjie
19
Q
Messegoed
A
Messegoed
Messegoedjie
20
Q
Vadoek
A
Vadoeke
Vadoekie
21
Q
Rooster
A
Roosters
Roostertjie
22
Q
Stofsuier
A
Stofsuiers
Stofsuiertjie
23
Q
Besem
A
Besems
Besempie
24
Q
Besem
A
Besems
25
Dweil
Dweile
Dwelitjie
26
Emmer
Emmers
Emmertjie
27
Kastrol
Kastrolle
Kastrolletjie
28
Pan
Panne
Pannetjie