Meervoud en verkleining Flashcards
1
Q
Vinger
A
Vingers, vingertjie
2
Q
Mielie
A
Mielies, mielietjie
3
Q
Bloekomboom
A
Bloekombome, bloekomboompie
4
Q
Pa
A
Pa’s, pa’tjie
5
Q
Ouma
A
Oumas, oumatjie
6
Q
Skadu
A
Skadu’s, skadu’tjie
7
Q
Pad
A
paaie, paadjie
8
Q
Kind
A
Kinders, kindertjie
9
Q
Oom
A
Ooms, oompie
10
Q
Gesin
A
Gesins, gesintjie
11
Q
Ploeg
A
Ploeë, ploegtetjie
12
Q
Piesang
A
Piesangs, piesangkie
13
Q
Hemp
A
Hemde, hempie
14
Q
Stoof
A
Stowe, stowetjie
15
Q
Agt
A
Agts, aggie