Magnete Flashcards
Magneet?
Voorwerp wat aantrekkings kragte uitoefen, op ‘n ander voorwerpe wat magnetiese materiale besit.
Magnetiese?
Dit is die krag wat deur magnete uitgeoefen word
Veldlyne?
Die denkbeeldige lyne wat die magnetieseveld aandui
Atoom?
Allerkleinste deeltjies waaruit die heelal bestaan
Magneet Velde?
Magnete se pole wat die selfde is stoot mekaar weg, teenoorgestelde trek mekaar aan.
Magnetisme, sterkte en seakte?
Hoe verder ‘n magneet van ‘n ander hoe swakker is die magneetveld en hoe nader hoe sterker is magneetveld
Magnetisme word veroorsaak?
Deur die bewegende elektriese ladings.Atome dra die elektriese ladings.Elktrone draai meeste in ‘n willekeurige rigting as alles saam draai word die magnetisme geskep
Permanente magnete?
Tiepe permanente magnete?
Dit is magnete wat vir ‘n lanrtudperk magneties ie as teenoor tydelike magnete.Jy kry staaf magnete, vierkant magnete, sirkelmagmete en hoefyster magnete
Magnetiese en Nie
Allooi?
Dit is ‘n mengsel van verskillende metale.
Magnetiese metal?
Nikkel Kobalt en Yster
Aarde?
Aarde se kern-Allooi van yster en nikkel.Dit is waarom ons kompaste kan gebruik.Die naald word aagetrek deur die noorpool avn die Aarde
Hokaai?
- Gebruik minder produkte
- Koop in grootmaak(minder verpakking)
- Vermy weggooi produktep
Hergebruik?
- Probeer om voor vullis kyk of jy dit kan weergebruik
* Hergebruik eerder as weggooi
Herwin?
- Nuttelose produkte wat na bruikbare produkte verander word.
- Organiseer tuis jou herwinbare produkte
- Gebruik afval kos as kompos
- Kies glas oor plastike(Glas altyd herwin word)
Elektriese Stroombaan?
Eenvoudige stroom baan?
Energiebron-Sel of battery voorsien energie
Geleiers-Draad, gelei elektrisi
Verbruikers-Lamp of honser verander elek. in lig of klank energie
Skakelaar-Beheer energie vloei
Elektrone?
Elektrone-Elementere deeltjies wat bestaan uit lading negatiewe elektrisiteit wat in atome is
Komponente-
Saamgestelde dele
Battery
Meer as een battery wat saam in een houer geplaas word
Sel
Deel van bettery wat elemant het
Stroombaan diagram
Dit is ‘n stroombaan met simbole
Solenoïde?
Dit is draad wat ‘n elektriese stroom dra.Sodra die elektrisisteit gelei word en gedra word(daardeur vloei)word dit magneties
Megansimes?
Dit is eenvoudige toestelle wat begruim word om dinge vinniger of makliker te maak.
Klas 1
Steunpunt tussen las en mag
Klas 2
Las tussen steunpunt en mag
Klas 3
Mag tussen steunpunt en las
Kruk
Dit is mn magenisme wat ‘n draaibeweging het met ‘n handvatsel wat teen die regte hoek aan ‘n as is
Funksies van krukas?
Dirkte draai van as Dit verander die rigting van beweging: Roterend na roterend-Draai an 90 grade Rotenren na lineêr -Draai na reguit Rotenrent na Wederkeurig-Draai na horisontaal of vertikaal
Katrolle-
Eenvoudige meganisme wat gebruik word om swaar laste makliker te kannoptel.
Kragvermenigvuldiging
Waar meer as een kateol gebruik word om ‘n meganiese voordeel te skep
Funksies van katrolle
Hys van swaar vragte
Roterende beweging van die karrol, dit plaas oor mn band
Soorte katrolle?
Vaste-Kan nie possisie verander nie-Blindings
Bewegende-Kan dit beweeg, dit op of af beweeg-Hyskraan
Saamgestelde-Vaste en bewegende katrol-Hyskraan