Literature Flashcards
1
Q
Lara de Lange
A
- Graad 11
- beste vriend: Tilla
- Woon met Mara (Ma) en Oom Dan
- Vakansie werk by Skinscape (Morag)
- Kry haar naam van n flik
- verjaarsdag is op 9 Augustus
2
Q
Alex
A
- grootgeword in kinderhuis, SOS Children’s Village
- trek stad toe: woon in Oranjesicht
- naweekpa = Jay-Jay
- stokperdjie: Uile
- werk: Truth Cafe (is n barista)
- kar = geroatse volla
moet Lara n “pakkie” gee op haar verjaarsdag
3
Q
Tilla Mentor
A
- Lara se beste vrind
- woon in Bo-Kaap
- werk in NY (Milaan en Mauritius)
4
Q
Mara de Lange
A
- Lara se ma
- depressie-lyer (op medikasie via haar depressie en angs)
- hou van film noir
5
Q
Oom Dan
A
- woon saam met Lara en Mara
- werk in finansies
- alkoholis (drink whiskey)
- man van min woorde
- geniet blokkiesraaisels en viool musiek
6
Q
Jay-Jay
A
- reisiger
- bestuur n rehabilitasiesentrum via roofvoëls in Klapmuts
7
Q
Ouma Bibi
A
- Lara se Ouma
- wil alles regmaak met Kos en tee
8
Q
Morag
A
- tatoeërkunstenaar
- werk by Skinscape
leer vir Lara die industrie tydens gaar Gr 11-winter vakansie (werkskadu vir LO) - forte is blomme
9
Q
Ma Mentoor
A
- Tilla se ma
- maak gereld kos
10
Q
Tipe verteller (wat doen dit? Noem 3 rede…)
A
EERSTE PERSOON VERTELLER
- meer geloofwaardig
- leser: ken die karakter of diepte vlak
: wet wat die karakter dink/voel
11
Q
Motoriese Moment
A
Wanneer Lara die koeferte (briewe) in haar ma se kas vind.
12
Q
Klimaks
A
Wanneer Lara se ma terugkom van Bali en sy haar oor haar Pa praat.
13
Q
Runtimes
A
KAAPSTAD
- Bo-Kaap
- Klapmuts
- Vredehoek
14
Q
Temas (noem 3…)
A
- die seek vir identiteit
- alkoholism
- depressie en angs
15
Q
Lara se droom (een keer n jaar)
A
droom oor n man wat haar bezoek en elke keer draai en wegloop