Lesson 4 Flashcards
1
Q
Ek sing
A
I sing
2
Q
Ek het gesing
A
I sang
3
Q
Jy speel
A
You play
4
Q
Jy het gespeel
A
You played
5
Q
Jy het rugby gespeel
A
I played rugby
6
Q
Jy het goed rugby gespeel
A
You played rugby well
7
Q
Hulle eet vleis
A
They eat meat
8
Q
Hulle het vleis geeet
A
They ate meat
9
Q
Ons ry fiets
A
We ride bikes
10
Q
Ons het fiets gery
A
We rode bikes
11
Q
Ek het goed geslaap
A
I slept well
12
Q
Het jy gesing?
A
Did you sing?
13
Q
Het jy rugby gespeel?
A
Did you play rugby?
14
Q
Het jy goed rugby gespeel?
A
Did you play rugby well?
15
Q
Het jy goed geslaap?
A
Did you sleep well?