Langvrae Elemte Flashcards
Gee n rede/verduideliking
Om n antwoord te gee
Verduidelik die oorsaak
Analiseer
Skei
Ondersoek
Intrepeteer krities
Klassifiseer
Verdeel in groep of tipes met dieselle karaktereienskappe in die selle groep
Lewe kommentaar
Skryf in die algemeen oor die onderwerp
Vergelyk
Toon verskille
Moet die oreenkoms kan sien in die tabelle
Evalueer krities
Neem n standpunt en beredeneer dan die argument vir of teen of met
Defineer
Gee n helder en duidelike beskrywing
Beskryf
Gee die hoof karaktereienskappe van iets
Bespreek
Ondersoek D.m.v argument kyk na albei kante van agrument en kom tot n gevolgtrekking
Differensieer
Lig die verskil uit tussen twee sakke
Brei uit
Verduidelik in meer detail
Evalueer
Kyk na positiewe en negatiewe kante
Verduidelik
Maak iets duidelik toon duidelik aan wat jy bedoel
Identifiseer
Gee die nodige eienskappe deur dit te noem
Impak
Kyk na + en/of - aspekte van iets
Regverdig
Positiewe aspekte
Lys
Skryf lys van gebeure
Argumente of woorde neer
Noem
Verwys na relavante punte
Motiveer
Ondersteun jou argument
Beskryf in bree trekke
Gee n kort opsomming deur na die hoofpunte te verwys
Haal aan
Haal die antwoord direk uit die konteks ONTHOU “ “
Beveel aan
Maak n voorstelling vir n moontlike aksie
Beveel aan / maak n voostel
Gee n moontlike oplossong
Tabuleer
Gee feite in tabel vorm