Language Flashcards
Persoonlike voornaamwoorde examples
Hy, sy , ek,Julle,hulle,ons ,jy
Besitlike voornaamwoorde
My = Myne
Sy syne
Haar= hare
Jou
Hulle s’n
Julle s’n
General rules of indirect and direct speech
1 pronouns change
2 don’t change the tense
3 identify whether it is a question, command or statement
4 verb moves to the end of the sentence (be careful of helping verbs)
Stereotyping
n Mens veralgemeen(generalise) as jy voorbeeld se algal in die groep is skelm omdat daar n paar skelm mense in die groep is
Wat doen n voegwoord
Dit verbind gewoonlik sinne
Selfstandige naamwoord
Noun - die naam van iets
Berg , hond
Soortnaam
Common noun - kat;huis;hond
Eienaam
Proper noun - Thabo; Alberton
Versamelname
Collective noun - Swerm bye;bos blomme; skool of vis
Abstrakte
Abstract noun - gevoelens(feelings) ; hartseer
Byvoeglike naamwoord
Adjective - beskryf die snw
Lidwoord
Word spam met ‘n snw (die ; n)
Bywoord
Adverb - tyd,wyse en plek
Wanneer , hoe en waar
Voorsetsel
Kan as verbindingklank beskou word
(In,op,Ander,naby,weens)
(Brackets)
Hakies